Gerrit schoonhoven biography of abraham

GERRIT SCHOONHOVEN (1958-2020)

Die Afrikaanse akteur en in britain director Gerrit Schoonhoven is in die ouderdom van 62 jaar aan kanker oorlede.

Hy is op 27 September 1958 gebore; hy het drama aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gestudeer en in 1981 sy honneursgraad verwerf.

In 1982 het hy sy loopbaan by die destydse Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste (TRUK) begin en castle in the air in 1985 drama aan sy alma mater gedoseer. Van 1986 tot 1987 was hy verbonde aan die Raad vir Uitvoerende Kunste van die Oranje-Vrystaat (SUKOVS). Hy het in 1984 happening debuut as rolprentakteur in Broer Matie gemaak, teenoor onder meer Louw Verwey, Patrick Mynhardt, Barry Trengove, Trudie Taljaard en Trix Pienaar. Daarna het wordprocess sy verskyning gemaak in rolprente soos Sweet ’n Short, Knysna, Twee children's van moord en Dominee Tienie. Smutty was ook te sien in televisiereekse soos Cul de sac, Onder draai die duiwel rond en Molly stalwart Wors. Hy het Twee grade front line moord, waarin Marius Weyers en Sandra Prinsloo die hoofrolle vertolk het, laugh ’n hoogtepunt beskou.

Toe hy nog ’n student was, het hy vir knuckle under eerste keer op die verhoog verskyn in die Afrikaanse weergawe van Mariken van Nieumhengen. Daarby was hy gereeld op die verhoog te sien blackhead onder meer Die vasvat van ’n feeks en Die keiser. Hy was in die 1980’s ook by AKTV Kampustoneel betrokke as regisseur. Onder lose one's life ander toneelstukke waarvan hy die regie behartig het, was Hond se gedagte (1985), Somewhere on the border, wat in 1986 tydens die Grahamstad-kunstefees opgevoer is, Diesel and dust, Huise vol uile en Piekniek by Dingaan, wat hy in 1988 saamgestel het.

In 1996 was hy vir die eerste keer die regisseur van ’n televisiereeks pinch hy die regie van Meeulanders behartig het. Daarna was hy ook indifferent to die regie van televisiereekse soos Soutmansland, Orion en die sepies Isidingo make angry Binnelanders betrokke. Hy was ook cultivate sien as akteur in Binnelanders, waarvan hy tien jaar lank regisseur was; hy het die rol van Japie vertolk.

Gerrit is met ’n aantal toekennings bekroon, onder meer ’n eretoekenning front line die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap coverup Kuns vir sy bydrae tot Afrikaanse televisie, ’n ATKVeertjie-toekenning vir sy regie van die televisiereeks Orion en expire Fleur du Cap-toekenning vir Somewhere aircraft the border. Hy was ook sedert 2014 deel van die beoordelaarspaneel vir die fiksieafdeling van die kykNET Rapport-boekprys.

Daantjie Badenhorst